/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Sport & School News
30 August 2019

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se eerste hokkiespan het vanaf 14 tot 18 Augustus die skool trots gemaak tydens die Noordvaal hokkietoernooi. 


Hierdie was ‘n besonderse groep spelers, waarvan die matrieks al jare lank saam speel en hierdie jaar was meeste van hulle se vyfde Noordvaal. 


Die afrigters Henco Smith en Hanlie du Plessis stap ook al ‘n geruime tyd die pad saam met die spelers, wat saam met Rentia Erasmus hard gewerk het om die toernooi te wen. Hul houding en hartsmotief was beslis die grootste dryfkrag vir die besonderse oorwinning.


Dankie aan die skoolhoof, meneer Collin Campbell, die skool en die beheerliggaam vir al die ondersteuning gedurende die hokkieseisoen.

HFM se eerste hokkiespan.

 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0