/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Headline News
18 May 2018

Vaalwater – Ná ‘n noodkreet op facebook omstreeks 12h48 op Dinsdag, 15 Mei, het die klippe gespat! ‘n Jong ma van ‘n 6-maande oue baba was omring deur sowat vier of vyf verdagtes in haar erf, op ‘n plaas naby Vaalwater. 


Die WASPS, HPG, polisie en omliggende Waterberg noodgroepe het vinnig gereageer en ‘n volskaalse soektog is van stapel gestuur. Paaie tot by Ellisras is toegemaak.


Die vrou se honde het dit reggekry om die boosdoeners af te weer; die soektog is om 16h00 afgelas en geen arrestasies is gemaak nie. 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0