/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Crime & Accidents News
21 September 2018

Northam/ Thabazimbi – ‘n Reddingsaksie is op 12 September van stapel gestuur deur die Thabazimbi Krisis Beheer. Die polisie het die dienste van Thabazimbi Krisis Beheer ingeroep om die liggaam van ‘n persoon, wat vermoedelik verdrink het in Bierspruit, uit te duik.

Die identiteit van die oorledene is nog nie bekend nie en die polisieondersoek duur voort.


Ter regstelling: die liggaam van die persoon is in Bierspruit gevind, in Smashblock tussen Northam en Thabazimbi, en nie in Swartklip soos verlede week berig nie. 

Reddingspersoneel besig op die toneel.

 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0