/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Sport & School News
12 October 2018

Thabazimbi – Die laaste wedvlugte vir die 2018 seisoen was ook die langste wedvlug. Gelukkig was die weer koeler as ‘n week gelede wat verseker die duiwe gehelp het. Hierdie twee wedvlugte is onderskeidelik gewen deur Northam Toyota  en Ad Erasmus en Seun.

Baie geluk manne! Baie geluk ook aan Ad Erasmus en Seun wat bekroon is as 2018 se klub kampioenne.


Die Posduifklub wil graag met hierdie laaste uitslae baie dankie sê aan al die borge se ondersteuning, en die publiek se belangstelling en vrae. Dit is ‘n gesinsport en kan mense bymekaar bring met ure se genot!


HANOVER 1: Aantal  duiwe: 72?Wenspoed: 160.5327mpm?Afstand: 766.564km
Northam Toyota (Gvr): 1, 5, 9, 13, 20, 28, 33
Pieter Ferreira: 2, 10, 11, 12, 14, 27, 29, 34, 39
Ad Erasmus & Seun: 3, 4, 8, 15, 16, 25, 30, 38, 40
W Hydenrych: 6, 7, 18, 19, 23, 31
Aziscore (Sb): 17, 21, 26, 36, 37
Dust-A-Side (Nvdw): 22, 24, 32


HANOVER OPE 2: Aantal duiwe: 72?Wenspoed: 1267.4483mpm? Afstand: 515.943km
Ad Erasmus & Seun: 1, 3, 27, 28, 29, 31, 35, 36
Pieter Ferreira: 2, 12, 13, 17, 23, 26, 33, 39
W Hydenrych: 4, 5, 15, 21, 25, 38
Northam Toyota: (Gvr) 6, 8, 9, 10, 19, 32, 34
Aziscore (Sb): 7, 11, 14, 16, 18, 30, 37
Dust-A-Side (Nvdw): 20, 22, 24, 40


KLUB KAMPIOENNE
1.    Ad Ersamus & Seun: 1266
2.    Northam Toyota: 1240
3.    Pieter Ferreira: 1213
4.    Dust-A-Side: 1148
5.    Aziscore: 1085
6.    W Hydenrych: 893
7.    Cla911 (Gcs): 341
8.    Child Seuns: 222
9.    Nic Loubser: 178

 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0