/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
THABAZIMBI WEDVLUG
DUIWENUUS
Thabazimbi – Aangesien daar ‘n swerm Kaapse duiwe losgelaat is op Bloemhof, is daar besluit om ons wedvlugpunt te wysig na Wolmaransstad.
Dit was ‘n blitsige wedvlug wat die duiwe met ‘n Suidewind teen groot spoed huistoe gebring het. Baie geluk aan Pieter Ferreira wat wedvlug A en Dust-A-Side (Nvdw) wat wedvlug B gewen het.
Hiermee die uitslae:
WOLMARANSTAD JO: Aantal duiwe: 96?Wenspoed: 1851.6281mpm?Afstand: 293.051km
WOLMARANSTAD OPE: Aantal duiwe: 96?Wenspoed: 1760.3389mpm?Afstand: : 322.054km
KLUB KAMPIOENNE
© 2024 - All Rights with Platinum Bushvelder