/home/f3782876/public_html/includes/header-articles.php on line 128
">
Articles
Headline News
30 November 2018

Thabazimbi – Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) beplan ‘n vakansieprogram vir die kinders van Thabazimbi.


Die program begin Maandag 3 Desember en sal van 09:00 tot 13:00 op Maandae, Woensdae en Vrydae – tot 21 Desember, aangebied word.


Kostes beloop R30 per kind, per dag, en sluit middagete en ‘n vrugtesap in. Die jongspan sal besig gehou word met speletjies, kuns en kunsvlyt, swem en vele meer. Vir meer inligting kontak Sylvia op 076 229 6586 of die SAVF kantoor by 014 777 1093.

 

Share this article with a friend...


Deprecated: Directive 'allow_url_include' is deprecated in Unknown on line 0