KunsteGrot bied aan Koebaai Koos Koebaai

30 August 2019

Thabazimbi – KunsteGrot sien uit daarna om Koebaai Koos Koebaai, ‘n musikale verhoogproduksie deur Jacques Botes en André Kempen, op die planke te bring. 

Social & Community News

Read More

 

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

30 August 2019

Thabazimbi – Hierdie naweek was daar twee Virginia Ope wedvlugte asook ‘n addisionele wedvlug vanaf Prieska. 

Social & Community News

Read More

 

ADVENTURE FOR JUNIORS: IMPI Mini  

30 August 2019

Magaliesburg – Returning to the iconic Van Gaalen Kaasmakerij in the North West Province on Saturday, 2 November, the IMPI Challenge #2 boasts a new entry category.

Social & Community News

Read More

 

Worsbroodjies vir Lizandri

23 August 2019

Thabazimbi – Die Voortrekkers van Thabazimbi het op Saterdag 17 Augustus saamgespan om geld in te samel vir  Lizandri Oosthuizen.

Social & Community News

Read More

 

TOTSIENS BOSVELD
[Skrywe aan die redakteur] 

23 August 2019

Thabazimbi - Dis met ‘n knop in die keel dat ek en my vrou ons mede-bosvelders na 15 jaar groet. Ons verlaat Thabazimbi om gedurende September na ‘n aftree-oord in Potchefstroom te verhuis. 

Social & Community News

Read More

 

Oom skilpad en sy maatjies kuier by A Lo Ha Keiki

23 August 2019

Thabazimbi – Oom Skilpad en sy maaitjies het op Vrydag 16 Augustus gaan kuier by A Lo Ha Keiki kleuterskool.

Social & Community News

Read More

 

Plak ‘n pleister

23 August 2019

Thabazimbi - Suster Maria Woest van Medhof Apteek het op Donderdag 15 Augustus die Voortrekkers meer geleer oor die basiese beginsels van noodhulp. 

Social & Community News

Read More

 

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

23 August 2019

Thabazimbi – Hopetown se wedvlug die afgelope naweek het weer vir Sakkie Prins laat glimlag na sy oorwinning.  Met die aankoms van AD Erasmus & Seun se duif op Amandelbult die volgende dag kon die span nog ‘n wen inpalm. 

Social & Community News

Read More

 

Van Toeka tot nou
Thabazimbi se eerste apteek 

16 August 2019

Thabazimbi – Vroeg in 1941, 78 jaar gelede kon inwoners van Thabazimbi hulle eerste apteek betree. 

Social & Community News

Read More

 

‘n Winter vol prestasies vir Studio III se modelle

16 August 2019

Thabazimbi - Rozelle Bester, wat reeds ‘n bekende gesig is in die gemeenskap, is op Maandag 8 Junie as Miss Globe SA 2019 gekroon.

Social & Community News

Read More