
Patroontjie die haan
Dwaalboom – Patroontjie, die hoenderhaan is deur Alida Schoeman grootgemaak op ‘n plaas buite Dwaalboom.

Local voices. Real stories. A community connected.

Dwaalboom – Patroontjie, die hoenderhaan is deur Alida Schoeman grootgemaak op ‘n plaas buite Dwaalboom.

SA – The new Shoprite Xtra Savings card will from Monday 12 October benefit customers with immediate cash savings. Aimed at 19.3 million shoppers across South Africa, it offers great value and relief to households

Thabazimbi – Daar is tans baie behoeftige gesinne in Thabazimbi wat jou hulp nodig het. Thabazimbi SAVF het baie dringend babaprodukte en klere nodig om vir die gesinne te gee – veral kinderklere. Alle klere wat nie aan die gesinne gegee word nie, sal in hul winkel verkoop word en die geld word gebruik om kos en noodsaaklike items aan te koop.

SA – Rinél Day also known as Rinél Coetzer is a South African singer and songwriter from Johannesburg, Gauteng. She is engaged to the love of her life, Shaun Walker, and has been working in the music industry for more than a decade.

Northam – CHL Electrical Distributors and Contractors, your number one stop for all your electrical installation requirements, officially opened its doors on Monday 5 October.

Northam – Vodacom Limpopo region marketing specialist Portia Mbokazi received the top performer enhanced award during Vodacom’s award ceremony on Friday 18 September.

Northam – Met groot waardering aan Frik Kruger en die gemeenskapsleiers van Northam vir die afgelope naweek van Vrydag 2 Oktober tot Saterdag 3 Oktober se werksessie rakende gemeenskapsveiligheid. Dit was asemrowend om die entoesiasme en wisselwerking van kennis van die werkgroep te ervaar. Die verrigtinge het by die Nederduits-Hervormde kerk te Northam plaasgevind.

Thabazimbi – Pragwoning met vier slaapkamers (aircons in elke kamer), twee badkamers, kombuis met ‘n eiland en nuwe ingeboude kaste, stoepkamer, sitkamer, eetkamer, TV kamer, lapa met groot swembad, twee boorgate, een watertenk, toesluit motorhuis, afdak, en groot erf met ‘n mooi tuin – R1,995,000.

Thabazimbi – Pragwoning met drie slaapkamers, een badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, afdak vir agt voertuie, stoor, motorhuis, jacuzzi, groot braai area en 1000l Jojo tenk op ‘n groot erf met baie mooi tuin – R1,160,000.

SA - Die Hoop Ongegrendeld koorproduksie het reeds meer as 160 geregistreerde koorlede wat besig is met afronding en opnames.

Thabazimbi – These cute dogs are up for adoption at Thabazimbi Animal Rescue (TAR). If you would like to make these furry friends’ part of your family, please contact TAR on 082 375 4064.

Thabazimbi – Naledi Kibinyana is a semi-finalist representing Limpopo Province in the Empress South Africa beauty pageant.
Reach local readers with a website advert, a newspaper placement or a campaign across our platforms.
Let’s talk advertising →