Community

VLU op die radio

22 March 2019 · Platinum Bushvelder

VLU op die radio

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe- en Northam-takke het op 8 Februarie gaan kuier by Waterberg Stereo. 


Die man met die mooi stem, James Breedt, het met hulle gesels oor die doelwitte van die VLU – om vroue op te hef en te bemagtig.

Hulle het ook geklets oor vanjaar se Bosveldstreek konferensie en watter kompetisie artikels voorberei word. 

Van links: Ilna Schutte, Erica Welgemoed en Riana Oostuizen saam met James Breedt.