Rekord politieke partye registreer

Suid Afrika – ‘n Tsoenami van politieke partye het aansoek gedoen om te registreer vir die 2019 kiesingsrol.
Dié is ‘n rekord hoeveelheid met meer as 300 politieke partye wat nasionaal geregistreer het – 19 partye meer as in die vorige verkiesing.
Slegs 48 het die paal gehaal vir die nasionale lys. Die provinsiale lys, is as volg:
- Limpopo - 34
- Noordwes - 29
- Oos Kaap - 25
- Vrystaat - 27
