Vat ons asseblief terug huis toe!

Thabazimbi – Thabazimbi Animal Rescue (TAR) is dringend opsoek na die eienaars van dié twee honde wat hulle in Thabazimbi se strate opgetel het.
Indien een van hulle dalk jou hond is, skakel TAR op 084 885 6487.