Schools & sport

Northam Rhinos vs Tuks Rugby Club

10 May 2019 · Platinum Bushvelder

Northam Rhinos vs Tuks Rugby Club

Northam – Die Northam Rhinos het op Saterdag 4 Mei die stryd aangedurf teen die Varsity Cup finaliste, Tuks Rugby Club, in die Volcano Cup toernooi.


Tuks Rugby Club het egter die oorhand gehad en al drie Northam Rhinos spanne het les op gesê.

Northam se eerste span verloor met ‘n telling van 45-19, Northam se tweede span verloor 45-17 en Northam se derde span verloor 38-12.

Rozzanti Renaldo Pietersen is reg vir dié wedstryd.
Aphiwe Roji druk ‘n drie.
Aphiwe Roji, Ayabonga Bildokwe en Dawie Venter het hul harte uit gespeel.