Thaba se eerste Parkrun

Thabazimbi – Tydens Thabazimbi se eerste Parkrun op 4 Mei te Pandok, het hoof van Parkrun Suid-Afrika Bruce Fordyce en Limpopo Parkrun streeksambassadeur Neels Gerber, óók die geleentheid bygewoon.
Daar was bykans 75 mense wat deelgeneem het, en 66 wat geregistreer was. Hou ons dop vir nuus!
