Schools & sport

Thabazimbi hengelklub durf Swartklipdam aan

24 May 2019 · Platinum Bushvelder

Thabazimbi hengelklub
durf Swartklipdam aan

Thabazimbi – Ten spyte van die reënerige weer van die vorige dag het niks die hengelaars van Thabazimbi Hengelklub gestuit om lyne te gaan natmaak nie.

Op 14 April het die vissermanne bymekaargekom by Swartklipdam vir hul maandelikse kompetisie. Baie geluk aan die volgende wenners van die kompetisie:


PENKOPPE

  • Eerste plek - John Anthony Tullues
  • Tweede plek - Nathan Murray

JUNIORS

  • Eerste plek - Dylan Nortier
  • Tweede plek - Tiaan Swanepoel
  • Derde plek - Tommy Swanepoel

DAMES

  • Eerste plek - Alida Nortier
  • Tweede plek - Rinda Haswell
  • Derde plek - Zante Nel

MEESTERS

  • Eerste plek - Nicolene Heydenrych
  • Tweede plek - Koos Viljoen
  • Derde plek - Johann Schoeman

SENIORS

  • Eerste plek - Eduan Nortier
  • Tweede plek - Tommy Swanepoel
  • Derde plek - JP Nortier
Al die wenners van die kompetisie.
Nathan Murray
John Anthony Tullues, die Penkop wenner.
Van links: Dylan en Eduan Nortier.
Dames wenner Alida Nortier.