Community

VLU Strewe  by Modimolle kongres

24 May 2019 · Platinum Bushvelder

VLU Strewe 
by Modimolle kongres

Strewe – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het op 6 en 7 Mei die jaarlikse kongres te Weesgerus, Modimolle bygewoon. 

Van links: Riana Oosthuizen, Erica Welgemoed en Wilma van der Merwe.
Van links: Erica Welgemoed, Ilna Schutte, Jakkie Louw en Ria Strydom.
Van links agter: Ilna Schutte en Erica Welgemoed. Van links voor: Ria Erasmus en Coreen Combrink.