Community

DIRK EN DIE DAMES

31 May 2019 · Platinum Bushvelder

DIRK EN DIE DAMES

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op 24 Mei hul jaarlikse dames kuieraand aangebied. 


Dirk van der Westhuizen het opgetree as gaskunstenaar en het gesorg vir groot opwinding.

‘n Rekord 400 vrouens het vanjaar die funksie bygewoon.

Dirk se vertoning was uit die boonste rakke. 
Dirk van der Westhuizen.