Community

Ollie die Nar  vermaak die jongspan

14 June 2019 · Platinum Bushvelder

Ollie die Nar 
vermaak die jongspan

Thabazimbi – Ollie die Singende Nar het op Vrydag 7 Junie die leerders, onderwysers en ouers van Kambaku Academy, Advanced College, Thaba Tots sowel as Kuikenden vermaak.

Die vertoning is by Kambaku Academy aangebied en was groot pret! 


Na die vertoning is elke leerder bederf met spookasem en ‘n ballon diertjie! Ollie en Kambaku wil graag vir die gas-skole bedank vir hul positiewe ondersteuning en deelname.

Die kleingoed het hul gate uitgeniet tydens Ollie se vertoning.