BERACHAH SÊ DANKIE VIR DIE WATERPYPE

Thabazimbi – Vroeg in Aprilmaand is al die buitenste waterpype by Berachah sentrum gesteel.
Elizabeth Kock van Nisastyle Facilities Maintenancehet in ‘n japtrap op 6 April moue opgerol om die pype te herstel en vervang.
Bestuur van Berachah wil graag van die geleentheid gebruik maak om hulle te bedank.
