Meneer Pierre gaan Italië toe!

Thabazimbi – Knap gedaan aan meneer Pierre van Jaarsveld van Hoërskool Frikkie Meyer wat gekies is as hoofafrigter vir die Grant Khomo o/16 Limpopo span en die Arthur Johnson o/18 uitnodigingspan wat na Italië toer in September.
