Community

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

5 July 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Die wedvlug vanaf Virginia die afgelope naweek, was die eerste dié seisoen waar al die duiweboere gesoek het na duiwe. Die hele streek se jongduiwe was die wêreld oor en almal staan verbaas.


Gelukkig was daar heelparty duiwe tuis Saterdagaand – tot almal se verligting. Dit was egter vir almal eens dat dit ‘n uiters getoetste klompie duiwe was wat teruggekeer het. Ons kan net vertrou dat die volgende wedvlug vanaf Wolmaransstad gunstiger sal wees vir die vlieërs.


Hiermee die uitslae: 
VIRGINA JO: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1261.9628 mpm | Afstand: 367.126 km

  • Pieter Ferreira 1, 2, 5, 13, 23, 25, 29
  • Dust-A-Side (NvdW) 3, 24, 30
  • Sakpas Kaste (GVR) 4, 12, 18, 19, 20, 22, 26
  • Wap Hydenrych 6, 7, 27
  • Ad Erasmus & Seun 8, 9, 10, 11
  • Aziscore (SB) 14
  • Sakkie Prins15, 16, 17, 21, 28

VERGINIA OPE: Aantal duiwe: 90 | Wenspoed: 1294.6022 mpm | Afstand: 366.955 km

  • Sakkie Prins1, 3, 36
  • Pieter Ferreira 2, 16, 17, 29, 32, 38, 40
  • Dust-A-Side (NvdW) 4, 7, 8, 9, 14, 27, 33, 34
  • Ad Erasmus & Seun 5, 6, 13, 26, 30, 31, 37
  • Wap Hydenrych 10, 11, 12, 15, 23, 24, 25
  • Aziscore (SB) 18, 28, 35
  • Sakpas Kaste (GVR) 19, 20, 21, 22, 39
  • Damien Harrington 73

KLUB KAMPIOENNE

  1. Sakkie Prins 357
  2. Pieter Ferreira 338 
  3. Ad Ersamus & Seun 331
  4. Dust-A-Side 314
  5. Aziscore 279
  6. Wap Hydenrych 256
  7. Sakpas Kaste 248
  8. Damien Harrington 61