Curriebeker 2019

Die Curriebeker skop eerskomende naweek af. Baie nuwe gesigte sal gesien word in vanjaar se reeks met horde gereelde spelers wat oorsese weivelde sal betree. Die Haaie is die verdedigende kampioenne en sal moet uithaal en wys om die beker in Durban te hou.
• 12 Julie
Haaie vs Griekwas – Durban
• 13 Julie
Lions vs Pumas – Johannesburg
WP vs Bulle – Kaapstad
Loslootjie – Vrystaat
Nag ou grote…
