Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

19 July 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Baie geluk aan die wenners van die afgelope wedvlug vanaf Theunissen. Die afstand van gemiddeld 400km is onderskeidelik gewen deur AD Erasmus & Seun op die jaaroud en Pieter Ferreira op die ope-afdeling. 


Die manne moet mooi beplan die week wat voorlê, want twee wedvlugte word gevlieg op twee verskillende dae. Albei wedvlugte se duiwe word Woensdag al gemandjie, maar loslating op Hopetown vind plaas op Vrydag- en Wolmaransstad op Saterdagoggend. Hiermee die uitslae: 


THEUNISSEN JO: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1228.2772mpm │Afstand: 400.316km

  • Ad Erasmus & Seun 1, 2, 7, 13, 14, 15, 21, 36
  • Sakkie Prins 3, 20, 24, 34, 37, 38
  • Pieter Ferreira 4, 17, 25, 30, 39
  • Wap Hydenrych 5, 9, 22, 23, 27, 33, 40
  • Dust-A-Side (NvdW) 6, 19, 28, 32
  • Sakpas Kaste (GvR) 8, 10, 11, 12, 26, 31, 35
  • Aziscore (Sb) 16, 18, 29

 THEUNISSEN OPE: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1196.2478 mpm │Afstand: 400.424  km

  • Pieter Ferreira 1, 4, 5, 15, 20, 39
  • Ad Erasmus & Seun 2, 3, 6, 21, 23, 31, 35, 37
  • Sakkie Prins 7, 13, 36    
  • Dust-A-Side (NvdW) 8, 11, 22, 29, 33, 34
  • Sakpas Kaste (GvR) 9, 14, 17, 26, 27, 38, 40
  • Wap Hydenrych 10, 16, 24, 25, 30, 32
  • Aziscore (Sb) 12, 18, 19, 28

KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 495
  2. Ad Ersamus & Seun 488
  3. Dust -A-Side 447
  4. Sakkie Prins 429
  5. Aziscore 393
  6. Wap Hydenrych 381
  7. Sakpas Kaste 380
  8. Damien Harrington 61