En die wenners is…

Thabazimbi – Die babas en kleuters het geskitter by die Thabazimbi Landbouskou wat plaasgevind het van 25 tot 27 Julie. Fraai gesiggies het deelgeneem aan die baba fotokompetisie wat aangebied is deur Medhof Apteek.
‘n Groot dankie aan al die borge wat bygedra het om die kompetisie ‘n sukses te maak:
- Klankgrens Thabazimbi
- Bibs and Babes@medhof
- Nativa
- Aspen
- Cipla Medpro
- Ivo Health
- Inova
- IDEAS Printing
- Limpopo Stationers
- Twighlight Breeze
- Chatz connect
- USN
- SA Naturals
- Eagle Mountain Spur
- Nelri Benadi
- Taryn Stander
- Liané Thuynsma
- Kiano en Kadin Soares as gaskunstenaars
- ‘n Spesiale dankie aan Mari Englebrecht wat die fotograaf was vir die kompetisie
BAIE GELUK AAN AL DIE WENNERS:
Dogters drie tot ses maande
- Eerste plek - Gillian Gildenhuys
- Tweede plek - Mienke Heydenrych
- Seuns drie tot ses maande
- Matthew van Niekerk
Dogters ses tot 12 maande
- Eerste plek - Alea van der Merwe
- Tweede plek - Suné Nortier
- Derde plek - Malia Hermann
- Vierde plek - Leamy van der Merwe
- Vyfde plek - Behati du Toit
- Sesde plek - Amylee Wolvaardt
Seuns ses tot 12 maande
- Eerste plek - Lucian Booysen
- Tweede plek - Seth Richards
- Derde plek - Jurgens Pieterse
- Dogters een tot twee jaar
- Eerste plek - Leah Nel
- Tweede plek - Diané Jooste
- Derde plek - Cherize Gildenhuys
- Vierde plek - Elzené van Rooyen
- Vyfde plek - Melandri du Plessis
- Sesde plek - Welri Janse van Rensburg
Seuns een tot twee jaar
- Eerste plek - Robert du Plessis
- Tweede plek - Brady Cilliers
- Derde plek - Keanu Steyn
- Vierde plek - JG Trichardt
- Vyfde plek - Oregolele Mothupi
- Sesde plek - Owen Cronje
- Dogters twee tot drie jaar
- Eerste plek - Linda Reinecke en Miané Heydenrych
- Tweede plek - Abigail Hunter
- Derde plek - Carli-Ann Pretorius
Seuns twee tot drie jaar
- Eerste plek - Duncan Swanepoel
- Tweede plek - Dries Reinecke
Dogters drie tot vier jaar
- Eerste plek - Miched de Lange
- Tweede plek - Thea Penzhorn
- Derde plek - Lounelle du Plessis
- Vierde plek - Mia Beyers
Seuns drie tot vier jaar
- Eerste plek - Mikael Fernandes
- Tweede plek - Juanre Meyer
- Derde plek - Juwan van der Merwe
- Dogters vier tot vyf jaar
- Eerste plek - Michaela du Plessis
- Tweede plek - Mieke Hugo
- Derde plek - Mia Olivier
- Vierde plek - Aliyah Fernandes
- Vyfde plek - Hamanja Lombaard
- Sesde plek - Jeanney Chabane
Seuns vier tot vyf jaar
- Eerste plek - Franscois Steyn
- Tweede plek - Stefan du Preez
