Schools & sport

THABAZIMBI  WEDVLUG DUIWE

9 August 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI 
WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Vir wedvlugduiwe was daar lanklaas ‘n naweek so hard en ongenaakbaar soos die afgelope naweek. 


Die duiwe het oor ongelooflike afstande van 700km (Britstown) en 400km (Warrenton), onderskeidelik, reguit in die wind in gevlieg. Die winde het tot 50km per uur gewaai.
Al is die wedvlugte gewen deur AD Erasmus en Seun, is elke duif wat die huis gehaal het, besonders, uitsonderlik en in my boek, ‘n wenner van formaat. 


Die naweek wat voorlê is darem ‘n effens nader vlug, en hopelik beter weerstoestande vir die duiwe. Virginia hier kom ons duiwe!


BRITSTOWN JO: Aantal duiwe: 84│Wenspoed: 903.8562mpm│Afstand: 741.840km

  • Ad Erasmus & Seun 1, 8, 10, 36
  • Dust-A-Side (Nvdw) 2, 6, 12, 17, 29, 30, 31, 32, 34, 35
  • Aziscore (Sb) 3, 9, 13, 19, 24, 25, 27, 33
  • Sakpas Kaste (Gvr) 4, 7, 15, 16, 18, 22, 26, 37
  • Pieter Ferreira 5, 11, 20, 21, 28
  • Wap Hydenrych 23


WARRENTON OPE: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1117.3297mpm│Afstand: 438.794km

  • Ad Erasmus & Seun 1, 3, 4, 6, 9, 10, 11, 14, 17, 22, 34
  • Pieter Ferreira 2, 5, 8, 15, 16, 26, 28, 31, 35
  • Aziscore (Sb) 7, 12, 13, 37, 38
  • Wap Hydenrych 18, 21, 27
  • Dust-A-Side (Nvdw) 19, 20, 23, 24, 25, 40
  • Sakpas Kaste (Gvr) 29, 30, 32, 33, 36, 39


KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 772
  2. Ad Ersamus & Seun 700
  3. Dust-A-Side 651
  4. Aziscore 586 
  5. Sakpas Kaste 584
  6. Wap Hydenrych 530 
  7. Sakkie Prins 503
  8. Damien Harrington 61