Schools & sport

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

16 August 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE 

Thabazimbi – Virginia se tweede wedvlug is met welslae voltooi. Pieter Ferreira sowel as AD Erasmus en Seun was as die wenners aangewys in die afsonderlike wedvlugte. 


Pieter het die jaaroud keur wedvlug gewen met ses sekondes wat net ‘n indikasie is van die kwaliteit duiwe in die klub. Baie geluk julle manne.


 Hierdie naweek is dit weer twee lang wedlugte vanaf Britstown en Christiana. 
Hiermee die uitslae:


VIRGINIA JO: Aantal duiwe: 84│Wenspoed: 1083.6602mpm│Afstand: 367.126km

 

  • Pieter Ferreira 1, 3, 8, 17, 18, 22, 31, 37, 39
  • Ad Erasmus & Seun 2, 4, 7, 9, 14, 20, 24, 25, 26, 27, 35
  • Dust-A-Side (Nvdw) 5, 6, 11, 12, 13, 19, 21, 29, 34
  • Sakpas Kaste (Gvr) 10, 15, 16, 30, 32, 33, 38
  • Aziscore (Sb) 23, 28, 36
  • Wap Hydenrych 40


VIRGINIA OPE: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1112.5539mpm│Afstand: 367.013km

  • Ad Erasmus & Seun 1, 4, 5, 18, 24, 30, 35, 36
  • Pieter Ferreira 2, 3, 8, 9, 12, 20, 22, 29, 31
  • Sakpas Kaste (Gvr) 6, 14, 25, 26, 32, 39, 40
  • Wap Hydenrych 7, 17, 13, 23, 34, 37
  • Dust-A-Side (Nvdw) 10, 15, 21, 27, 28, 38
  • Aziscore (Sb) 11, 16, 19, 33


KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 801
  2. Ad Ersamus & Seun 779
  3. Dust-A-Side 718
  4. Sakpas Kaste 650  
  5. Aziscore 634
  6. Wap Hydenrych 565
  7. Sakkie Prins 503
  8. Damien Harrington 61