Community

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

30 August 2019 · Platinum Bushvelder

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Hierdie naweek was daar twee Virginia Ope wedvlugte asook ‘n addisionele wedvlug vanaf Prieska. 


Slegs die Virginia wedvlugte het getel vir die unie. Die Prieska wedvlug is hanteer deur Suid Afrikaanse Posduif Organisasie (SANPO). Die eerste Virginia wedvlug is gewen deur Dust-A-Side (NvdW) en die tweede wedvlug deur Pieter Ferreira. 


Baie geluk julle manne, goed geklok.  Geluk aan Aziscore (Sb) wat die wenner van die 729km Prieska wedvlug was. Sy duif het ‘n uur voor die ander duiwe gearriveer.


Hiermee die uitslae:


VIRGINIA  OPE: Aantal duiwe: 84│Wenspoed: 1256.5280mpm│Afstand: 395.199km

  • Dust-A-Side (Nvdw) 1, 12, 14, 18, 33, 34, 38
  • Aziscore (Sb) 2, 11, 13, 25, 36, 37
  • Sakpas Kaste (Gvr) 3, 4, 5, 9, 10, 26, 40
  • Ad Erasmus & Seun 6, 7, 8, 17, 21, 22, 27, 29, 31
  • Pieter Ferreira 15, 19, 23, 24, 32, 35, 39
  • Sakkie Prins 20, 28, 30


VIRGINIA FRANS PUTTERIE OPE: Aantal duiwe: 90│Wenspoed: 1258.7896 mpm│Afstand: 367.126km

  • Pieter Ferreira 1, 9, 11, 25, 26, 29, 31, 35, 37
  • Ad Erasmus & Seun 2, 3, 8, 13, 19, 24, 39
  • Dust-A-Side (Nvdw) 4, 7, 12, 16, 17, 20, 21, 22, 28, 32
  • Sakpas Kaste (Gvr) 5, 14, 15, 18, 34, 36
  • Aziscore (Sb) 6, 27, 33, 38
  • Sakkie Prins 10, 23, 30, 40


KLUB KAMPIOENNE

  1. Pieter Ferreira 942
  2. Ad Ersamus & Seun 928
  3. Dust-A-Side (Nvdw) 873
  4. Sakpas Kaste 778  
  5. Aziscore (Sb) 775
  6. Sakkie Prins 634 
  7. Wap Hydenrych 627
  8. Damien Harrington 61

SANPO PRIESKA OPE: Aantal duiwe: 64 | Wenspoed:  994.6938mpm | Aftand: 729.525km

  • Aziscore (Sb) 1, 10, 11
  • Sakpas Kaste (Gvr) 2, 4, 5
  • Dust-A-Side (Nvdw) 3, 7, 9
  • Ad Erasmus & Seun 6, 8