Schools & sport

Thabazimbi se slimkoppe

11 August 2017 · Platinum Bushvelder

Thabazimbi se slimkoppe

Thabazimbi – Die vakansie het nog nie eens behoorlik die stof afgeskud nie of die leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) maak alreeds hul akademiese potlode skerp. Die top tien leerders van elke graad is aangekondig pas na die vakansie op 31 Julie – Frikkies is trots op julle!

HFM se top 10 in graad 8: Hulle is 1) Mariska Coetzee - 95.00%, 2) Mari Theunissen - 91.63%, 3) Quinelle Blaauw - 91.38%, 4) Robyn Le Roux - 89.13%, 5) Ellen Swart - 86.50%, 6) Gizelle Roach - 85.88%, 7) Inneke Mulder - 85.63%, 8) Adri Van Reenen - 85.25%, 9) Janco van der Byl - 84.50%, en 10) Renier Grobler - 83%. 
Saam op die foto verskyn me Juanita Erasmus, graadvoog (links), me Martie Boshoff, akademiese hoof (regs) en me Margaret Jacobs, adjunkhoof (heel regs).
HFM se top 10 in graad 9: 1) Stiaan Joubert – 94.63%, 2)  Ruvé Blaauw – 93.63%, 3) Kayla van der Merwe – 91.38%, 4) Daniel Van Zyl – 90.63%, 5) Jannicka Coetzee – 89.00%, 6) saam in sesde plek is Cobus Marais – 87.63% en ZW Pienaar – 87.63%, 8) Charlize Oberholzer – 87.38%, 9) Roelien van Dyk – 86.00%, en 10) Gustav Grobler – 85.50%. 
Saam op die foto verskyn mnr Danie Fouche, graadvoog (heel links), me Martie Boshoff, adjunkhoof akademie (links), en me Rentia Erasmus, graadhoof, heel regs.
HFM se top 10 in graad 10: 1) Mine Lategan - 91.17%, 2) Hugo Van Niekerk - 89.67%, 3) Dirco Slabbert - 86.83%, 4) Lara Du Plessis - 85.83%, 5) Teswell Cloete - 85.67%, 6) Tjaart Pelser - 84.33%, 7) Gerdie Du Plessis - 84.00%, 8) Charlize Van Niekerk - 81.67%, 9) Daneel Jacobs - 80.00%, en 10) Jani Du Plessis - 78.17%. 
Saam op die foto verskyn me Marlien Pieters, graadhoof (heel links), me Ansa Snyman, graadvoog (regs) en me Martie Boshoff, adjunkhoof akademie (heel regs).
HFM se top 10 in graad 11: 1) Christelle Brink - 87.00% (afwesig op foto), 2) Rachel Van Zyl - 82.00%, 3) Pieter Lamprecht - 79.67%, 4) Jenie-Lee Bezuidenhout - 79.17%, 5) Michaela Mulder - 77.50%, 6) saam in sesde plek is Charne Kramer - 77.17% en Chiara Iorio - 77.17%, 8) Sonja Terblanche - 77.17%, 9) Neil Bester - 74%, en 10) Francois Jooste - 73.67%.
Saam op die foto verskyn me Francis Coetzee, graadhoof (heel links), me Martie Boshoff, adjunkhoof akademies (regs), en me Berna Kriel, graadvoog (heel regs).
HFM se top 10 in graad 12: 1) Ananda Lategan - 89.67%, 2) Marlie Snyman - 85.33%, 3) Melanie Engelbrecht - 84.17%, 4) Bernice Vermaak - 81.50%, 5) saam in vyfde plek is Wessel Kruger - 80.50% en Zelmari Davel - 80.50%, 7) Dirk Botha - 79.33%, 8) saam in agtste plek is Karla de Beer - 79.00% en Evana Joubert - 78.50%, en 10) Wilmari Prinsloo - 78.00%. 
Saam op die foto verskyn me Martie Boshoff, adjunkhoof akademie (heel links), mnr Henco Smith, graadhoof (links), me Mariaan Senekal, graadvoog (regs), en mnr Colin Campbell, hoof (heel regs).