HFM, propvol talent!

Thabazimbi – Leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het uitstekend gevaar tydens die Eisteddfod op Vrydag 23 Augustus.
Baie geluk aan die volgende leerders met hul uitslae:
INSTRUMENTE
- Lieselotte Smit: kitaar solo: A+ en kitaar duet: A.
- William Niemand: ukulele solo: A.
- Caronay Fouché: ukulele solo: A.
SANG
- Lieselotte Smit: A++, A+, A+, A
- William Niemand: A+, A
- Carla Barnard: A+
- Caronay Fouché: A
- Nelita Janse van Rensburg: A
Caronay Fouché.
