Oktober – ‘n maand vol vermaak by KunstGrot

Thabazimbi – Die KunsteGrot verhoog beloof hope vermaak tydens Oktober.
Teater liefhebbers kan uitsien na Jannie Moolman en Blackie Swart met Brandewyn en melktert op 12 Oktober.
Lollos jou slim ding sal die jongspan vermaak op 17 Oktober en die film Racheltjie de Beer sal vertoon word op 25 en 26 Oktober.
Vir meer inligting, kontak Rita Volschenk op 083 744 8559.
