Schools & sport

Kunstige Koedoeskop!

27 September 2019 · Platinum Bushvelder

Kunstige
Koedoeskop!

Koedoeskop – Talentvolle leerders van Laerskool Koedoeskop was gekies om deel te neem aan die Youth Festival by die Staatsteater in Pretoria van 23 Julie tot 28 Augustus.

Hier het hulle die geleentheid gekry om van hul kunswerke uit te stal.

Kaylee de Beer (8) het haar talente op papier vasgevang.
Die talentvolle Lourens Henning (6) se kunswerk.
Die prag-kunswerk van Shanel Furstenburg (13).