‘n Winterwonderland matriekafskeid vir HFM

Thabazimbi – Die Graad 12 leerders van Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) het op Saterdag 21 September opgetooi vir ‘n elegante aand by vanjaar se HFM matriekafskeid.
Dié jaar se tema was ‘Winterwonderland’ en is aangebied deur HFM se Graad 11 groep.
