Community

KunsteGrot November-program 

15 November 2019 · Platinum Bushvelder

KunsteGrot November-program 

Thabazimbi – Die KunsteGrot het ‘n volgepakte program vir November. Die kat kom weer en Tussen vyf en half-ses sal deur die Rivotoneel op 21 en 22 November op die KunsteGrot verhoog aangebied word.


Op 30 November sal die talentvolle Helene Bester huldeblyk bring aan die Griekse sanger Nana Mouskouri in Helene Bester sing Nana Mouskouri met Heinrich Pelser op kitaar. Die teks en regie vir dié vertoning is gedoen deur Frans Swart.


Vir meer inligting, kontak Rita Volschenk op 083 744 8559.

Helene Bester