HFM SE SLIMKOPPE

Thabazimbi – Knap gedaan aan die Alpha Wiskunde (Gevorderde Wiskunde) leerders van Hoërskool Frikkie Meyer met hulle jaareindeksamen uitslae. Onder leiding van hul onderwyser Riekie Eloff het Adrie van Reenen, Renier Grobler, Gizelle Roach, Tiaan Peyper, Danél du Preez, ZW Pienaar, Eduara Bisschoff en Miné Lategan uitstekend gevaar.
Die Graad 11 groep van links: ZW Pienaar, Eduara Bisschoff, juffrou Riekkie Eloff en Danél du Preez.
