Koebaai Graad 7s!

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi het op Woensdag 20 November afskeid geneem van die 2019 Graad 7-groep. Die dag was gevul met opgewondenheid en ‘n tikkie hartseer. Ballonne is vrygelaat om die dag te vier.
Mag julle ‘n wonderlike toekoms hê en van krag tot krag groei.
