Churches & NGOs

Help waar jy kan

6 December 2019 · Platinum Bushvelder

Help waar jy kan

Thabazimbi – Die Suid Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) Thabazimbi-tak se koskas is leeg. 


Hulle benodig nie-bederfbare produkte en blikkieskos vir hulle voedingsprogram. Die SAVF Thabazimbi-tak voorsien sowat 15 tot 20 gesinne met kospakkies per maand. Indien daar iemand is wat vleis, hetsy bees, vark of wild kan skenk sal dit baie waardeer word.