Ons soek ons mense!

Thabazimbi – Twee hondjies wat tans by Thabazimbi Animal Rescue (TAR) is, is opsoek na hul eienaars. Hulle wil so graag huis toe gaan.
Die pragtige swart katjie is agt weke oud en wil graag ‘n liefdevolle tuiste hê by mense wat hom vir altyd sal lief hê.
Indien een van die twee hondjies hieronder joune is, of as jy die katjie deel van jou gesin wil maak kontak TAR op 084 885 6487.
