65 HEKTAAR PLOT TE KOOP

Thabazimbi - ‘n Pragwoning en ideale aftree plekkie met wonderlike uitsig oor die Bosveld.
Die plot beskik oor drie kantore met basiese geriewe en werkarea.
Toegeboude sinkstoor 162m², vier arbeidershuise, swembad, vier slaapkamer huis, vier aan-suite badkamers en basiese geriewe.
Oopplan leefarea, drie slaapkamer, drie badkamers, grasdak huis, ‘n sement dam en boorgat – vir slegs R10,580 000.00.
Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
