Schools & sport

Welkom by die HFM familie

24 January 2020 · Platinum Bushvelder

Welkom by die HFM familie

Thabazimbi -  Hoërskool Frikkie Meyer het op Woensdag 15 Januarie sewe nuwe personeellede verwelkom.


Die nuwe personeel sal die volgende vakke aanbied:

  • Angelique Schoeman – rekeningkunde.
  • Henriëtte Gildenhuys – natuurwetenskap.
  • Amanda du Plessis - besigheidstudies.
  • Rudolph Fourie – lewenswetenskappe en geskiedenis.
  • DP Roets – wiskunde.
  • Izanna Roets – Afrikaans.
  • Charl van Rhyn – Engels.
Caption