KunsteGrot musiek en komedie

Thabazimbi – Kom lag saam op Saterdag 8 Februarie by die KunsteGrot vir Wynand van Vollenstee en sy skreeusnaakse komedie van Willie wil Wheelie.
Bring die hele familie saam want dit is ‘n kindervriendelike vertoning.
Jannie du Toit en Chanie Jonker sal op 14 Maart op die KunstGrot verhoog wees met Die eggo van jou oë, bring die jongelinge en kom luister saam.
