Super rugby 2020

Die Super Ruggas skop Vrydag 31 Januarie amptelik af ou grote!
Die Crusaders wat in 2019 die kampioene was, sal verseker weer een van die groot honde wees in vanjaar se reeks.
Week 1 Bepalings:
- Blues vs Chiefs - Auckland 31/01 - 08:05
- Brumbies vs Reds - Canberra 31/01 - 10:15
- Haaie vs Bulle - Durban 31/01 - 19:10
- Sunwolves vs Rebels - Fukuoka 01/02 - 05:45
- Crusaders vs Waratahs - Nelson 01/02 - 08:05
- Stormers vs Hurricanes - Kaapstad 01/02 - 15:05
- Jaguares vs Leeus - Buenos Aires 02/02 - 01:00
Duisende Super Bru’s sal weer lag of huil. Braaivleis en baie minder grassny is aan die orde van die dag.
Nag ou grote!
