Schools & sport

Kom geniet die Marakele Marathon 

14 February 2020 · Platinum Bushvelder

Kom geniet die Marakele Marathon 

Thabazimbi – Dis tyd stap weer nader. Kom geniet die Marakele Marathon op Saterdag 7 Maart en neem deel aan die volgende afstande: 42.2km, 21.1km, 10km, 5km. 


Bring die hele familie en kom geniet die dag in die bosveld.  
Vir meer inligting skakel Elise Coetzer op 082 936 4425.