Schools & sport

Laerskool Thabazimbi vier Valentynsdag

28 February 2020 · Platinum Bushvelder

Laerskool Thabazimbi vier Valentynsdag

Thabazimbi - Laerskool Thabazimbi het op Vrydag 14 Februarie die dag van liefde op ‘n spesiale manier gevier. 
Die personeelkamer was vol ballonne en die lekkerste eetgoed terwyl die  kinders ‘n heerlike piekniek met allerhande lekkernye geniet het op die groen gras. 

Die personeelkamer was versier met ballonne.
Die jongspan het lekker piekniek gehou op die gras.