Het jy ‘n plekkie?

Setaria – Die vier pragtige hondjies en een dierbare katjie wat tans in die sorg van Safe Haven Setaria is, soek na huise waar hul deel van die familie kan wees.
Indien jy die troeteldiertjies deel wil maak van jou familie kontak Christel Steenkamp op 082 574 3379
