Kom ons plant ‘n boom!

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak het op Woensdag, 18 Oktober, ‘n boom geskenk aan Barneys kleuterskool in Setaria. Dit was vet pret om die boom saam met die kleingoed te plant!