Community

Boernor/Obaro veiling ‘n sukses

Boernor/Obaro veiling ‘n sukses

Northam – Die Boernor/Obaro bul en aanteel veiling op Vrydag, 3 November, te Northam was ‘n reuse sukses.

“Hiermee bedank ons al die boere hartlik vir hul bydraes,” aldus Prof. Erasmus in ‘n onderhoud met die Platinum Bushvelder koerant. Prag Bonsmara, Brahmaan en Simbra bulle, sowel as koeie was op skou vir die kommersiële mark.

Van links: Daniel Gildehuys van Obaro; Prof. Erasmus van Boernor; Josef van Wyk vam Vleissentraal; en Allan Sinclair van Vleissentraal, by ‘n Bonsmara bul.

 

More local news