HFM skitter by Pierneef Digitale Kunstefees

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is baie trots op hul leerders wat aan die Pierneef Digitale Kunstefees deelgeneem het. Die jongspan het ongelooflik hard gewerk dwarsdeur die inperking, wat getuig van selfdissipline en deursettingsvermoë.
Graad 12
Caronay Fouché
- Poësie A++
- Monoloog A++
Dané Coetzee
- Poësie A+
- Monoloog A
- Prosa kategorie wenner A++
Kiano Soares
- Poësie A
- Prosa kategorie wenner A++
William Niemand
- Poësie A++
- Monoloog kategorie wenner A++
- Trofee wenner: Monologue High School Winner 2020
Graad 11
Ruben Viljoen
- Poësie A++
- Monoloog kategorie wenner - A++
- Prosa A++
Graad 10
Kadin Soares
- Poësie A+
- Monoloog kategorie wenner A+
Lieselotte Smit
- Poësie A+
- Gedramatiseerde Poësie kategorie wenner A++
- Monoloog A
Nelita J van Rensburg
- Poësie A+
- Monoloog A+
Graad 9
Ané Viljoen
- Poësie A+
- Monoloog A++
- Prosa kategorie wenner A++
Izandri Joubert
- Poësie A
- Monoloog A
Graad 8
Dino Fernandes
- Poësie kategorie wenner A++
- Prosa A
Kieran Soares
- Poësie A
- Monoloog A
Natalie de Castro
- Poësie A+
- Monoloog A+
Nickie Lintvelt
- Poësie A+
- Monoloog A+
