Community

Jou laaste kans om in 2017 bloed te skenk!

Jou laaste kans om in 2017 bloed te skenk!

Thabazimbi – Ons nooi u hartlik uit om bloed te kom skenk by ons volgende Bloedbank aksies in Thabazimbi. Oudergewoonte word dit gewoonlik aangebied by die NG Kerk saal.

Elke druppel help en Thabazimbi help graag! Onthou... Jy kan ‘n held wees! Jou bloed kan ‘n lewe red.

Die laaste bloedbank aksie van die jaar is: 6 Desember 2017.

More local news