Community

9.5ha PLOT TE KOOP

31 July 2020 · Platinum Bushvelder

9.5ha PLOT TE KOOP

Die plot beskik oor ‘n drie slaapkamer woning met basiese geriewe, aparte opwasarea, baie ruim leefarea en buite braai-area. Daar is ‘n woonstel aangrensend aan die huis met twee slaapkamers en basiese geriewe en afdakke. Daar is ook ‘n tweede woonstel met twee slaapkamers en basiese geriewe, ‘n gedeeltelike voltooide kliphuis, winkelgebou (ekstra inkomste), werkershuis, drie boorgate en goeie water.

Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.