O’ die drama!

Thabazimbi – RiVo drama studente het op Donderdag 16 Julie toekennings ontvang vir hul uitstekende vertonings tydens die ATKV KunsteGrot Digitale Dramafees. Die leerders het dwarsdeur die inperking baie hard en getrou gewerk en weereens bewys van watter staal hul gemaak is. Tussen die vyftien Hoërskool-deelnemers is 45 items beoordeel en saam 24 A++, 20 A+ en 1 A toekennings ingepalm. Hul spog ook met 12 kategorie wenners (KW) en vier trofee wenners.
Die oorhandiging van die medaljes en trofees is waargeneem deur Thaba Super Spar eienaar Hannes Coetzee as hoofborg van die KunsteGrot.
Die Trofee-wenners
- Poësie | Ané Viljoen | Graad 9 | 96%
- Gedramatiseerde Poësie | Lieselotte Smit | Graad 10 | 98%
- Prosa | William Niemand | Graad 12 | 97%
- Monoloog | Nelita Janse van Rensburg | Graad 10 | 100%
Graad 8
- Kieran Soares | Poësie A+ | Prosa A | Monoloog A+
- Dino Fernandes | Poësie KW A++ | Prosa A+ | Gedramatiseerde Poësie A++
- Natalie de Castro | Poësie A+ | Monoloog A+
- Nickie Lintvelt | Poësie A+ | Monoloog A+
Graad 9
- Ané Viljoen | Poësie KW A++ | Prosa A++ | Monoloog A++
- Noenoe Coetzee | Poësie A+ | Prosa A++ | Monoloog KW A++ (Privaat)
- Izandri Joubert | Poësie A+ | Prosa KW A++ | Monoloog A++
Graad 10
- Lieselotte Smit | Poësie KW A++ | Prosa A+ | Monoloog A++ | Gedramatiseerde Poësie KW A++
- Nelita J van Rensburg | Poësie A+ | Prosa A+ | Monoloog KW A++
- Kadin Soares | Poësie A+ | Prosa KW A++ | Monoloog A+
Graad 11
- Ruben Viljoen | Poësie A+ | Prosa A+ | Monoloog KW A++
Graad 12
- Dané Coetzee | Poësie KW A++ | Monoloog A++
- Kiano Soares | Poësie A+ | Prosa A++ | Monoloog KW A++
- Caronay Fouché | Poësie A+ | Prosa A++ | Monoloog A++
- William Niemand | Poësie A+ | Prosa KW A++ | Monoloog A++
