Pragwoning te koop

Thabazimbi – Oulike twee slaapkamer huis met ‘n volledige badkamer, oopplan leefarea en toesluitmotorhuis te koop, in sekuriteitskompleks. Baie veilig en gerieflik, vir R680,000.
Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer inligting.
